Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[Download] "Oor die Drumpel: Liminaliteit en Literatuur." by comparative linguistics and literary studies Literator: Journal of Literary Criticism # Book PDF Kindle ePub Free

Oor die Drumpel: Liminaliteit en Literatuur.

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Oor die Drumpel: Liminaliteit en Literatuur.
  • Author : comparative linguistics and literary studies Literator: Journal of Literary Criticism
  • Release Date : January 01, 2006
  • Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
  • Pages : * pages
  • Size : 219 KB

Description

1. Suid-Afrika vandag: nog steeds in 'n interregnum? In die negentigerjare van die vorige eeu het Suid-Afrika die wereld verstom deur die staking van oorlogsaktiwiteite en die onderhandeling tussen die vroeere vyande aan 'n oorgangsgrondwet wat uiteindelik sou uitloop op vrye verkiesings, 'n volledig inklusiewe demokrasie en 'n nuwe, progressiewe grondwet. 'n Deurslaggewende drumpel is bereik waardeur die bekende wereld van die apartheidsjare onherroeplik agtergelaat is en 'n onbekende nuwe tydvak betree is. Dit was sowel 'n einde as 'n begin. Aan die een kant het die onderhandelde skikking 'n groot verligting in die land gebring en is die doemprofete wat 'n nimmer-eindigende konflik voorspel het, verkeerd bewys; aan die ander kant het die nuwe situasie 'n leegte gelaat deurdat ou rigting-gewende narratiewe hulle betekenis verloor het. Die meesternarratief van apartheid het gedisintegreer; maar ook die narratief van die bevrydingsbeweging, met weerstand teen 'n rassistiese bedeling as sentrale inhoud, het sy sin verloor. Van alle kante moes mense nuut besin in 'n radikaal veranderde samelewing.


Download Ebook "Oor die Drumpel: Liminaliteit en Literatuur." PDF ePub Kindle